PayPal

PayPal
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig Desember 1998
Hoofkantoor San Jose, KaliforniëVerenigde State
SleutelpersoneJohn Donahoe (voorsitter)
Dan Schulman (hoofuitvoerendebeampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieInternet
ProdukteKredietkaarte, betaalstelsels
Inkomste $10,84 miljard (2016)[1]
Bedryfsinkomste $1,586 miljard (2016)[1]
Netto inkomste $1,401 miljard (2016)[1]
Werknemers18 100 (2016)[1]
MoedermaatskappyeBay (2002–2014)
Dogter-
maatskappye
Braintree
Paydiant
Venmo
PayPal Credit
Xoom Je
Webwerfpaypal.com
PayPal se hoofkantoor in San Jose, Kalifornië
PayPal
Tipe webblad Finansieel
Taal(e) Veeltalig (Afrikaans word nie ondersteun nie)
Registrasie Verpligtend
Huidige status Aktief
URL www.paypal.com

PayPal Holdings Inc., wat as PayPal handel dryf, is 'n Amerikaanse maatskappy wat wêreldwye aanlyn-betalings en aanlyn-oorbetalings bedryf en dien as 'n elektroniese alternatief vir tradisionele betaalmetodes soos tjeks en geld bestellings. Die maatskappy funksioneer as 'n betalings-fasiliteerder vir aanlynwinkels, veilingswebwerwe en baie ander kommersiële gebruikers, waarvoor dit 'n fooi hef in ruil vir voordele soos een-kliek-transaksies en wagwoordgeheue. Dit is in Desember 1998 deur Elon Musk, Ken Howery, Luke Nosek, Max Levchin en Peter Thiel gestig nadat Musk se X.Com en Levchin, Thiel en Nosek se Confinity saamgemelt het om PayPal te vorm. PayPal is deur eBay op 3 Oktober 2020 bekom vir 'n waarde van $1.5 miljard.

Met behulp van PayPal kan mens betalings vanaf 'n bankrekening of kredietkaart na 'n epos-adres op die Internet maak. Mens kan ook geld vanaf ander gebruikers ontvang of geld oorplaas na jou persoonlike bankrekening toe.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "2015 Form 10-K, Visa Inc" (in Engels). United States Securities and Exchange Commission. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2017. Besoek op 23 April 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search